Versendingsbeleid

Gratis nasionale aflewering vir bestellings oor R1000 (uitgesluit plase/landelike gebiede).

Afleweringstyd: 3–5 werksdae

Aflewering geld slegs vir aanlyn bestellings.

Smart Homes is nie aanspreeklik vir vervoerskade aan brose items nie.